Scenic Views, Child Friendly, Great Food

Wat ‘n wonderlike juweel van ‘n plekkie. Heerlik buite onder die bome. Kinders wat baljaar en hulle self kan geniet. Ouers wat met mekaar kan gesels. Heerlik ontspanne vir die hele familie. Al wanneer die selfoon uitgehaal word, is om ‘n foto te neem. Het ook ‘n cosy plek binne met ‘n kaggel. Heerlike kos. Bekostigbaar. Groot porsies. Vriendelike personeel. Beveel dit aan vir alle gsinne.

A Brytenbach 2 June 2019